Tuis

JAKARANDA-KINDERHUIS SE LIGGIEFEES

-

1–31 Desember: Pretoria

Besoek die jaarlikse Jakaranda-kinderhuis vir Kersjolyt uit die boonste rakke. Die 21 huise word dan versier met duisende liggies en oopgestel vir die publiek. Jy kan ook uitsien na ’n mallemeule, groot wiel, lewende vermaak en stalletjie­s. Kaartjies kos R30 by die hek. Besoek jacarandac­hildren.co.za of skakel 012 800 4700.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa