Deur ’n hoe­pel ge­kiek

Tuis - - VARS IDEES -

Moe­dig fa­mi­lie en vrien­de aan om by die vol­gen­de kui­er die her­in­ne­rin­ge vas te vang in ’n fo­to-hoe­pel. Dis mak­lik: Neem ’n goed­koop plas­tiek-hoe­la­hoe­pel, spuit­verf dit goud en ver­fraai die on­der­kant met tak­kies, bes­sies en blom­me.

Die Koop­man-ge­sin – Ru­pert, Flo­ren­ce en klein A­me­lia (2) – wys ons hoe.

Wen­ke Hang jou hoe­pel aan ’n lint op ’n plek waar die be­lig­ting goed en die ag­ter­grond mooi is. Ons het fyn, bat­te­ry­aan­ge­dre­we ko­per-string­lig­te ge­bruik om die groe­nig­heid in plek te hou en ’n bie­tjie spran­kel by te voeg. De­ko­ra­tie­we ko­per-string­lig­te (10m) van Ne­at T­hings

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.