Se­ri­na en Eu­ge­ne C­ham­bers glo nie aan af­tree nie, maar eer­der aan “uit­tree”.

Tuis - - LESERHUIS -

Hul nuut­ge­bou­de huis op On­rus­ri­vier langs die O­ver­berg­se Wal­vis­kus is daar­om be­slis nie ’n af­tree­huis nie – en hul­le gaan ook glad nie nou be­gin stil­sit nie. “Nê­rens in die By­bel staan daar dat jy moet af­tree nie,” lag Se­ri­na oor ’n kop­pie ge­geur­de tee, keu­rig ge­skink in ’n geel vin­ta­ge-por­se­lein­kop­pie.

Ons het haar leer ken as die vrou ag­ter die Nerf-Af-win­kels en haar ver­lei­de­li­ke meu­bel­stuk­ke en mooi e­mal­je­wa­re was al dik­wels in Tuis. Toe Eu­ge­ne ver­le­de jaar ná veer­tig jaar diens by ’n fi­nan­si­ë­le in­stel­ling “uit­tree”, was die eg­paar ge­reed vir ’n nu­we fa­se. “Ons al­mal weet geen mens kan van­dag van ’n pen­si­oen al­leen oor­leef nie en dit was nog al­tyd deel van ons be­plan­ning om op ons ‘ou­dag’ ei­en­dom aan te skaf wat vir óns sal werk,” ver­tel Se­ri­na. “Daar­om het ons die huis só ont­werp en laat bou dat ons die t­wee slaap­ka­mers on­der as self­sorg­een­he­de kan ver­huur; ons het ook ’n ruim kot­huis op die werf ge­bou wat ver­huur kan word.”

On­rus­ri­vier was nie al­tyd deel van hul­le uit­tree-plan nie. Die ge­sin het die laas­te der­tig jaar op S­til­baai uit­ge­kamp en t­wee er­we daar be­sit. “Maar ons het gou be­sef dat jou va­kan­sie­plek nie nood­wen­dig i­de­aal vir jou af­tre­de is nie,” sê Se­ri­na. “S­til­baai is net te stil bui­te sei­soen, en ook te ver van die Kaap, waar ons kin­ders en klein­kin­ders woon.” >>

Se­ri­na en Eu­ge­ne het die tuin self uit­ge­lê na­dat hul­le op hul stap­tog­te op­ge­let het wat groei goed in die om­ge­wing. Hul­le be­skryf dit as ’n in­heem­se berg-en-gras­tuin. Die tuin­paad­jie is van gly­vas­te tra­ver­tyn­te­ëls. Plan­te meest­al van Ca­pe Gar­den; te­ëls van WOMAG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.