Tuis

Herwin!

-

Buitemeube­ls van herwinde materiaal word dikwels in openbare parke aangetref en is deesdae ook hoogmode vir die huis. Devon Durham van NewLife Plastics sê: “Dié produkte is omgewingsv­riendelik omdat dit van 100% herwinde plastiekve­rpakking gemaak is, en boonop is dit uiters duursaam en kan dit uiterste weerstoest­ande hanteer.” Nog ’n bonus is dat dié soort meubels nou beskikbaar is in ’n verskeiden­heid kleure en geen onderhoud vra nie. Al nadeel is dat dit taamlik swaar kan wees, maar gelukkig sal dit diewe afskrik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa