Tuis

Wat jy nodig het

-

INKOPIELYS

• 44 x 44 mm- geskaafde dennehout, gesaag in: twee lengtes van 470 mm twee lengtes van 425 mm twee lengtes van 382 mm twee lengtes van 338 mm en twee lengtes van 260 mm (sporte) vier lengtes van 1 800 mm (pote) • 22 x 220 mm- geskaafde dennehout, gesaag in twee lengtes van 850 mm (rakke) • 22 x 44 mm- geskaafde dennehout, gesaag in twee lengtes van 1 100 mm (kruisstutt­e) • een pakkie 6 mm x 50 mm-skroewe • een gordynstok (30 mm dik) • houtvuller • skuurpapie­r • maskeerban­d • Tjhoko Paint in die kleure Pebble Blue, Nade, Jane’s Jade en Comfort’s Blue

GEREEDSKAP

• koordlose boor en 3 mm-boorpunt • potlood • maatband • houtklampe • rugsaag • houtbeitel • hamer • verfkwas

Projeknota­s

• Onthou om gidsgaatji­es te boor. • Skuur jou planke vooraf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa