Tuis

So maak jy

-

1 Plaas die stensil op die boomskyf. Wend van die Stencil of Paris-pasta egalig oor die stensil aan met die verfskrape­r (pasop dat die pasta nie smeer nie). Verwyder die stensil terwyl die pasta nog nat is en was die stensil met water.

2 Wag sowat twee uur tot die Stencil of Paris droog is en verf dit dan in ’n Tjhoko Paint-kleur van jou keuse. Ons het party skywe met Jane’s Jade en ander met Simon Says geverf. Wag minstens vier uur tot dit droog is.

3 Roer die Antique Brown Glaze goed en giet 100 ml oor in ’n ander houer; verdun met 30 ml water. Wend nou die glasuur versigtig met ’n verfkwas bo-oor die verf aan. Vee dadelik af met ’n klam lap totdat jy tevrede is met die voorkoms.

4 Wag ongeveer 30 minute en wend dan Cloud White-verf oor die Antique Brown Glaze aan; doen dit met ’n droë kwas (maak net die punt van die verfkwas nat met ’n titsel verf) en vee liggies met die kwas bo-oor die glasuur.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa