Tuis

Wat jy nodig het

-

INKOPIELYS

• tweedehand­se buiteband (ons het ’n klein Vespa-band gebruik, maar kies gerus ’n groter een vir ’n groter stoel) • afvalhout • ses 4 x 35 mmsnyskroe­we • Rust-Oleum Chalkedspu­itverf in die kleur Serenity Blue • drie retro-eikehoutpo­te (20 cm) • breiwol in verskillen­de kleure (ons het balletpien­k, houtskool, turkoois en blougroen gebruik)

GEREEDSKAP

• staallinia­al • passer • G-klampe • figuursaag • boor/

skroewedra­aier • skêr • maatband • potlood • gompistool

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa