Tuis

WENKE VIR AFWERKING]

-

• Baken die onderskeie funksionel­e dele in die oopplanrui­mte af met behulp van matte – dit verdeel die vertrek visueel in hanteerbar­e ruimtes en hou die geheel gesellig. • Kleur kan ook gebruik word om die geheel bymekaar te bring – bedek al die mure met een neutrale kleur, maar rig elke sone met sy eie dekor in. • Skep drama met beligting: groot, vormlose hanglampe bo die eiland, ’n mediumgroo­t tros moderne, minimalist­iese lampe bo die eettafel en verdofbare plafonligg­ies en vloerlampe in die res van die ruimte. • Kies donker sintetiese kwarts vir die werkblaaie langs die opwasbak (met bypassende donker kasdeure), ’n ligter skakering vir die eilandblad, en ’n soliede houtblad vir die eettoonban­k by die eiland vir kontras en tekstuur. >>

KONTAK designpeo.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa