Tuis

WEN!

-

Die eienaars van die diere wie se foto’s hier verskyn, wen ’n Deluxe Car Seat Hammock vir honde of ’n middelslag-Cosy Cup vir katte van Wagworld (wagworld.co.za, ook te kry by voorste veearts- en troeteldie­rwinkels).

Die Deluxe Car Seat Hammock het seil bo en waterbesta­nde lap onder, asook kante wat kan toerits om jou karsitplek­ke en -deurpanele te beskerm. Die knus Cosy Cup is beskikbaar in twee groottes, perfek vir katte en kleiner honderasse. Stuur jou foto’s (minstens 2MB elk) en kontakbeso­nderhede na troeteldie­re@tuis.co.za. Sien ons kompetisie­reëls op bladsy 129.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa