Tuis

Stoepplant van die maand

-

‘Gretel’-eiervrug

Met sy mooi mauve blomme en trosse blink, wit langwerpig­e vrugte is die eiervrug ‘Gretel’ so mooi soos enige blommende stoepplant. Die klein plant is ontwikkel vir potverboui­ng en die mini-vrugte (10–15 cm lank) is binne 55 dae gereed om gepluk te word. Oes die trosse eiervrugte gereeld vir maksimum vrugvormin­g. Die plante moet in ’n groot pot staan op ’n plek wat oggendson en middagskad­u kry. Maak in die somer elke dag nat en dien twee keer ’n maand ’n vloeibare misstof teen halfsterkt­e toe. KONTAK ballstraat­hof.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa