Het jy ge­weet?

Tuis - - TUIN -

Die naam “quer­ci­fo­lia” be­te­ken die plant het bla­re wat lyk soos dié van ei­ke­bo­me (Qu­er­cus), van­daar die naam ei­ke­blaar­hor­ten­sia. Hy­dran­gea quer­ci­fo­lia se bla­re is wel baie gro­ter as dié van ’n ei­ke­boom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.