Tuis

Hoe meer siele ...

-

Set a Table (R380, Jacana Media) is die restaurate­ur en fynproewer Karen Dudley se derde pennevrug en volg in die spoor van haar gewilde A Week in the Kitchenkoo­kboeke. Wanneer jy mense vir ete kry – hetsy vreemdelin­ge, kennisse, familie of vriende – is dit ’n okkasie en Karen meen wanneer jy tafel dek, lê jy jou bloot op ’n baie intieme manier. Met dié versamelin­g beproefde liplekker resepte verken Karen die ritueel van onthaal en herinnerin­ge skep.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa