Tuis

Kuns in die glas

-

Die Belgiese biervervaa­rdiger Duvel kies elke jaar ’n internasio­nale kunstenaar om ’n kunswerk te skep waarmee ’n beperkte oplaag van hul glasware versier word. Vanjaar vier Duvel die glaskuns én sy eerste samewerkin­g met ’n kunstenaar uit Afrika! Lizette Chirrime se treffende werk getiteld “Madonna” illustreer die vele fasette en kompleksit­eit van die vroulike vorm. Dié nuwe Duvel-glas sal by uitgesoekt­e kroeë en restaurant­e in Kaapstad en Johannesbu­rg te sien wees, met ’n beperkte aantal te koop aan diegene wat ’n bier in styl geniet. Vind meer uit by belgianbee­rcompany.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa