Tuis

Voor in die koor

-

Maak seker jy kry een van Scottish Leader se beperkte geskenkpak­ke in die hande! Dié whiskyhand­elsmerk het hande gevat met Innocent Mukheli en Vuyo Mpantsha, die kreatiewe duo I See A Different You van Soweto, wat op die positiewe sy van Suid-Afrika fokus. Daar is drie geskenkpak­ke om van te kies, een vir elk van die Scottish Leader-variante – Original (R180), Signature (R220) en 12-year-old (R320); elke pak sluit twee gratis whiskyglas­e in. Dié whiskies met hul effens rokerige, soet en ryk smaakprofi­el is die perfekte geskenk – of koop al drie stelle vir jou eie versamelin­g!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa