Tuis

Perfekte pasmaats

-

Die Helderberg-wynkelder Idiom bied tot einde Februarie 2019 ’n macaron-en-wynparing aan. Die ervaring voer jou van die sagte, ligte geure van ’n Prosecco genaamd Romeo and Juliet tot by die donker, intense smake van Idiom Imperium Black Gold Hailstorm – telkens met macarons wat daarby pas. Kaartjies kos R150 per persoon en bespreking­s is noodsaakli­k. Besoek idiom.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa