Tuis

KORTLIKS

-

Ek wil net dankie sê vir ’n fantasties­e Tjhoko-werksessie op Stellenbos­ch. Dit was soveel pret om dié kaasbord te versier, en nou is ek ’n geswore Tjhoko- en Tuisaanhan­ger! – Trish Pentecost, Somerset-Wes Ná’ n fondsinsam­eling het die vroue personeell­ede by ons skool besluit om ons badkamer nuwe oemf! te gee. Met een houer Tjhoko-verf, nuwe kristal handvatsel sen’ n mooi spreekwoor­d is dié ruimte nou lieflik vars! Vinielplak­kers en ’n nuwe lig rond die prentjie af. Tuis, ek blaai jou wéér en wéér deur en “steel” met die oog. Ons kon alles doen vir R3 000. – Retha Janse van Rensburg, Hoërskool Pionier, Vryheid

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa