Tuis

Almal welkom

-

Marietjie van Schalkwyk van Alberton

skryf My man, Willem, het vir my hierdie netjiese insekhotel gebou, en in die rakkies het ons dennebolle, houtsaagse­ls, riete, strooi en bakstene met gate gesit. Hy het ook gaatjies in die dik boomstomp geboor; daar is selfs ’n voëlhokkie indien ’n voëltjie dalk ’n veilige nessie nodig kry.

Ons kan nie wag dat klein gaste in ons hotel kom oorslaap of dalk intrek nie! Ons het die insekhotel naby die huis staangemaa­k waar ons en ons kuiermense dit maklik kan sien, en dit is altyd ’n interessan­te onderwerp van bespreking.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa