Tuis

OP DIE KASSIE

-

Seisoen 6 van die gewilde My plek of joune? begin 7 Januarie op VIA (kanaal 147 op DStv). Die stilis Isabel Barends en nutsman Melt van der Spuy moet huismaats of paartjies se dekorversk­ille help besleg. ’n Muntopskie­t bepaal wie ’n bepaalde vertrek omskep met ’n span kenners en min geld en tyd.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa