Tuis

Gelukkige Nuwejaar!

31 Desember 2018

-

• Lui die nuwe jaar in met ’n fees by Spier buite Stellenbos­ch. Die aand begin met verwelkomi­ng s drankie sen canapé s, gevolg deur ’n langtafel-buffet. Musiek en ’n speelarea met toesig sal verseker almal kan die aand geniet! Kaartjies kos R1 400 per volwassene (drankies en ’n geskenk ingesluit) en R350 per kind. Skakel 021 809 1100 of besoek spier.co.za om te bespreek. • Deel in die vreugde van die New Year’s Eve Festival of Lights by Nieu-Bethesda se kunssentru­m. Maak jou eie lantern (of kies een wat by die sentrum gemaak is) en neem deel aan ’n parade deur die gemeenskap, geniet buitelug-teater, ’n braai en dans onder die sterre. Kaartjies by die B et hes d a kunssentru­m kos R 150 per volwassene en R75 per kind. Skakel 049 841 1731 vir besonderhe­de. • Vier die begin van 2019 met ’n oujaarsaan­d-ete en -dans by The Marinehote­l in Hermanus. Kaartjies kos R1 100 per persoon; benewens die ete sluit die prys ook ’n verwelkomi­ng s drankie, canapé sen’ n glas vonkelwyn vir ’n heildronk op die nuwe jaar in. Skakel 023 313 1000 of besoek themarineh­otel.co.za om te bespreek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa