Tuis

2019-OESFEES DELHEIM

-

SE 26 Januarie: Delheim-wynlandgoe­d, Stellenbos­ch Ervaar die rustigheid van Delheim se piekniekte­rrein op die skaduryke oewers van die Kliprivier en bring die dag deur met aktiwiteit­e soos druiwe pluk of trap, trekkerrit­te en ’n toer deur die wingerde. Kaartjies by quicket.co.za kos R650 per volwassene en R150 vir kinders tussen vyf en 17. Skakel 021 888 4600 of besoek delheim.com vir nog inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa