Tuis

WAT’S NUUT

-

BESIGHEID Velt WIE Nicola Andrag WAAR Kaapstad HAAR WERK Nicola span haar liefde vir die natuur in vir die skep van treffende dekoritems. Sy versamel plante, blomme en seewier en gebruik ’n spesiale proses om dit te preserveer en pers. Dan sit sy dit in handgemaak­te glasrame; die rustieke natuur-element van die blare en die moderne glas kontrastee­r pragtig met mekaar. Skakel 081 333 3077 of e-pos veltcapeto­wn@gmail.com om te bestel (pryse wissel van R450 tot R1 300).

 ??  ?? SKEP & VERNUWE!
SKEP & VERNUWE!
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa