Tuis

WINKELS TOE

-

Weylandts het pas ’n splinternu­we winkel oopgemaak by Hoofweg 220 in Port Elizabeth – hul 12de tak in SuidAfrika. Die toonlokaal se dubbelvolu­me en oopplan-uitleg sal jou asem wegslaan. En as al die inkopies jou eetlus aangewakke­r het, kan jy by die winkels e bistro styl koffiewink­el, The Kitchen, lafenis kry. Sien weylandts.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa