Tuis

Diereryk

-

Met Ivy se speelkamer wou Tammy seker maak die vertrek kan maklik in ’n babakamer omskep word as daar ’n nuweling bykom. Nadat sy aanlyn rondgesoek het vir idees, het sy besluit op ’n Shuttersto­ck-foto van ’n wêreldkaar­t met prente van die diere wat in al die verskillen­de gebiede woon – ’n prettige element vir kinders van alle ouderdomme!

Die dagbed werk vir speeltyd én wanneer daar ’n maatjie oorslaap, want daar is genoeg kussings wat ’n knus slaapplek skep. “Ek het ’n kleurvolle tafeldoek by Zara Home gekoop en gebruik om oortreksel­s vir die kussings te maak. Die kussings by die voet- en koppenent is oorgetrek met fluweel van Hertex.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa