Tuis

As jy bo wil bly

-

Op die tweede vloer het Tammy ’n kantoor, twee gastekamer­s en ’n badkamer ingerig, asook dié oulike kombuishoe­kie sodat klante en gaste ’n oggendkoff­ie of peuselhapp­ie kan geniet sonder om heelpad ondertoe te gaan. Die kombuis is dalk klein, maar dit het tonne trefkrag! Sy het kleurryke plakpapier met ’n oorgroot motief (dis spesiaal gedruk van ’n Shuttersto­ck-foto en aangebring deur BBS Projects) gekies, asook twee groot hanglampe wat naby die muur hang sodat dit lig oor die hele ruimte gooi, maar ook dien as taakbeligt­ing. “Ek wou ’n treffende voorkoms skep en het soortgelyk­e kleure gebruik as in die gastekamer­s sodat daar samehang tussen die verskillen­de vertrekke is,” verduideli­k Tammy.

 ??  ?? Hanglampe van Amatuli
Hanglampe van Amatuli

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa