HUI­SIE BY DIE SEE]

Tuis - - LESERHUIS -

Oor­weeg jy ei­en­dom by die see? Hier is S­tre­pies se raad oor wat jy in ge­dag­te moet hou as jy ’n kus-ei­en­dom oor­weeg: • Lig­ging Na­tuur­lik is el­ke in­di­vi­du se be­hoef­tes ver­skil­lend. Par­ty wil loop­af­stand van die see wees en an­der wil weer ’n see-uit­sig hê of net ’n stuk­kie van die see kan sien. • Be­leg­gings­waar­de As jy reg koop en die uit­leg laat werk, is ei­en­dom al­tyd ’n goeie be­leg­ging – maak nie saak waar dit is nie. Laat jou lei deur ’n be­trou­ba­re a­gent. • Vir af­tre­de Die ont­span­ne at­mos­feer en rus­ti­ge leef­wy­se op dor­pe langs die Suid-A­fri­kaan­se kus maak dit aan­trek­lik vir af­skaal. • Vir kort­ter­myn-ver­hu­ring Weer eens hang dit af van die lig­ging en die be­hoef­tes van die kort­ter­myn-huur­mark. Hoe na­der aan die see en an­der ge­rie­we en hoe ge­rief­li­ker die ver­blyf, hoe be­ter die moont­li­ke in­kom­ste. >>

Die prag­ti­ge stoel in die ge­sins­bad­ka­mer het ’n mooi sto­rie. S­tre­pies ver­tel: “Toe my ou­pa Ben af­ge­tree het by Bar­ry Han­dels­huis op Ro­bert­son, het hy dié stoel ge­kry vir ge­troue diens.” Wi­tels­hout-be­kle­ding deur Vic­tor Hugo O­ri­gi­nals; kra­ne van La­vo Bathrooms; bad­mat van Wey­landts

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.