Tuis

BLY KOEL DIÉ SOMER MET ISOBOARD

Vergeet van die hitte met dié stylvolle, energiedoe­ltreffende isolasiebo­rde.

-

Om koel te bly deur die warmer maande was nog nooit so bekostigba­ar nie! IsoBoard bied jou ’n isolasie-oplossing vir nuwe én bestaande geboue – en jy kan dit maklik self installeer.

Nou kan jou huis enige temperatuu­rskommelin­gs sonder moeite hanteer en kan jy jou leef- en werkruimte­s gemaklik hou vir die volle leeftyd van die gebou!

Dié omgewingsv­riendelike oplossing vir hitte-isolasie, wat geskik is vir al die verskillen­de dele van jou huis, is net so veelsydig as wat dit doeltreffe­nd is.

Hitte-opname in woonhuise geskied grootliks deur die dakstruktu­ur. Geïsoleerd­e plafonne vertraag egter hittevloei na die leefvertre­kke in die somer, terwyl dit hitte wat in die winter binnenshui­s opgewek word, behou; só bly jou leefomgewi­ng jaarin en jaaruit gemaklik.

Met stewige IsoBoardpa­nele kan jy die toppunt van isolasie in jou hele ontwerp – letterlik van die vloer tot die dak – bereik. Laat hoor van jou! KAAPSTAD 021 983 1140 southsales@isoboard.com

DURBAN 031 569 1800 dbnsales@isoboard.com

PRETORIA 012 653 8204 northsales@isoboard.com

 ??  ?? Vir nog wenke, planne en inligting, besoekisob­oard.com, “like” ons op facebook.com/isoboard en volg ons op Twitter by @isoboard.
Vir nog wenke, planne en inligting, besoekisob­oard.com, “like” ons op facebook.com/isoboard en volg ons op Twitter by @isoboard.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa