Tuis

Wat jy nodig het

-

INKOPIELYS

• 22 x 220 mm- geskaafde dennehout, in die volgende lengtes: drie van 1 000 mm (sitplek) ses van 400 mm (pote) • 22 x 95 mm- geskaafde dennehout, in:

ses lengtes van 1 000 mm (rande) • 22 x 44 mm- geskaafde dennehout, in:

twaalf lengtes van 360 mm (stutte) • ’n pakkie 6 mm x 50 mm-skroewe • houtvuller • skuurpapie­r

GEREEDSKAP

• koordlose boor, 3 mmboorpunt en 35 mmplaatboo­rpunt • potlood • maatband • winkelhaak • rugsaag • beitel • hamer • klampe • figuursaag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa