Tuis

WEN!

- Trots Suid-Afrikaans!

Die eienaars van die diere wie se foto’s hier verskyn, wen ’n groot K9 Camper of ’n Car Seat Hammock vir honde van Wagworld (wagworld.co.za, ook by veearts- en troeteldie­rwinkels te kry). Die K9 Camper is sterk en waterbesta­nd – perfek vir vuil pote en nat agterente. Dis maklik om skoon te maak: Spuit net af en skrop liggies met seep. Die Car Seat Hammock sal jou motor beskerm teen krapmerke, water en vuilis en Wagter veilig op die agtersitpl­ek hou. Stuur jou foto’s (minstens 2MB elk) en volledige kontakbeso­nderhede na troeteldie­re@tuis.co.za – dalk is jou dieremaat ook ’n wenner! Sien ons kompetisie­reëls op bladsy 129.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa