Tuis

Werk boontoe!

-

Aeroponika is die proses waarin plante in ’n lug- of newelsproe­i-omgewing gekweek word, sonder grond. Impilo Projects se torings, die eerste van hul soort in Suid-Afrika, kan gebruik word vir groente, kruie, blomme of medisinale plante. Dis in verskillen­de groottes te kry en kom met ’n ingeboude besproeiin­gstelsel. Kry meer inligting by impiloproj­ects.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa