Tuis

Nuut by die kwekery!

-

SunPatiens ‘Compact White’ is ’n suiwer wit impatiëns-variëteit; dis nie net vir ’n tuin met ’n wit kleurskema nie, maar sal enige blombeddin­g ophelder. Dit groei in gedeelteli­ke skadu, wat dit ’n nuttige plant maak vir kolle in die tuin wat ewe veel son as skadu kry. Dit het ’n netjiese, kompakte groeiwyse (60 cm hoog en breed), blom oorvloedig en is bestand teen donsskimme­l. Die plant kan nat én droë toestande trotseer, maar in warm weer moet dit gereeld water kry indien dit in volson staan. Dit werk ook goed in ’n houer. KONTAK ballstraat­hof.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa