Tuis

Stoepplant van die maand

-

FlameThrow­er ‘Salsa Verde’ Coleus

Die helder lemmetjieg­roen blare van dié coleus maak dit die perfekte aksentplan­t in gemengde houers. Dit gedy in die hitte, kan in son én skadu groei en groei tot 46 cm hoog en wyd. In houers moet dit elke dag natgemaak word en in die somer vra dit ’n toediening van vloeibare kunsmis soos Margaret Roberts Organic Supercharg­er een keer ’n maand. Knyp enige blomare af. Goeie pasmaats in ’n houer is impatiëns en begonias. KONTAK ballstraat­hof.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa