Tuis

TUISGEMAAK­TE HOEMOES]

-

Dreineer 1 blik kekerertji­es en spoel af. Voeg nou 2 klein knoffelhui­ses, sowat 15 ml tahini-pasta en die sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen by. Verwerk tot glad; voeg olyfolie by tot dit smeerbaar is en geur met ’n knippie

sout. Om voor te sit, sprinkel paprika en nog ’n bietjie olyfolie oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa