Tuis

LUS VIR DIE LEWE

-

Lust Bistro & Bakery op die Vrede en Lustwynlan­dgoed op Franschhoe­k is bekend vir sy gesellige atmosfeer. Benewens ’n nuwe spyskaart is hulle nou ook elke Vrydag en Saterdag tot saans tienuur oop. Geniet die vars, pretensiel­ose geregte saam met ’n keuse van hul beste wyne. Besoek lustbistro.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa