Tuis

‘n Soet verrassing

-

Jennings Fine Foods het ’n nuwe reeks handgemaak­te Bon Bongeskenk­pakke (R55 elk; 140 g) beskikbaar by voorste winkels, apteke, deli’s en geskenkwin­kels landwyd. Jy kan kies uit gewone fudge, romerige vanielje-fudge of ’n mengsel wat bestaan uit gewone fudge, klapperys en dadelcrunc­hies. Njam!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa