Tuis

Net reg vir die somer

-

The Earth Laughs in Flowers is die naam van Chantel Dartnall se besonderse somer 2018-spyskaart by Restaurant Mosaic in die Orient-hotel in Elandsfont­ein, Pretoria. Dit word gereken as een van die voorste restaurant­e in Afrika en die spyskaart, waarmee Chantel hulde bring aan Moeder Natuur, spog met haar kenmerkend­e botaniese kookkuns waarin sy net die beste produkte van die seisoen gebruik. “From the Frozen Ocean” is ’n kulinêre spogstuk waarin Arktiese salm voor die restaurant gang ers berei word, terwyl “Cherry Blos som ”, met eendvlerki­es en liggies gerookte eendbors met smullekker kersiegeur­e, ook nog ’n groot gunsteling gaan word. Besoek restaurant­mosaic.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa