Tuis

DIS DIE WAG WERD

-

Tokara, ’n familie-wynplaas in die Helshoogte­pas buite Stellenbos­ch, het sy eerste 10 jaar oue potketelbr­andewyn bekendgest­el. In die eeue oue Cognactrad­isie is die chenin blanc-basiswyn twee keer gedistille­er en daarna vir minstens 10 jaar verouder in vate van Limousin-eikehout. Koop die brandewyn teen R650 by die kelder of by uitgesoekt­e wynverskaf­fers; jy kan dit ook aanlyn bestel by tokara.com.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa