Weg! Ry & Sleep

EK WIL OOK GAAN!

-

geriewe tot luukse chalets en safari-tente. Dit hang alles van jou begroting en besoektyd af. Pryse verskil tussen hoog- en laagseisoe­n en wissel tussen R190 vir ’n kampplek vir twee mense by Twee Rivieren tot R1 730 vir ’n luukse safaritent by die Kalahari Tented Camp. Toegang tot die park is R66 per persoon per dag vir Suid-Afrikaanse burgers, R132 per dag vir burgers van ons buurlande, en R264 vir buitelande­rs.

Besoek www.sanparks.org.za/parks/ kgalagadi/tourism/accommodat­ion.php vir meer inligting oor verblyf.

2.0 BiTDi Highline.

Brandstofv­erbruik? Die Amarok het ’n konstante brandstofv­erbruik op die grondpaaie van tussen 10 en 11 liter/100 km gelewer.

Beste stilhouple­k? Enige van die watergate in die Kgalagadi is die moeite werd om te vertoef. Dit is ongelukkig ook iets wat met elke besoek vir elkeen anders kan wees. Vind gerus by die parkbestuu­r uit waar jy sekere diere te sien kan kry.

Waar kan ek bly? Daar is ’n groot verskeiden­heid verblyfops­ies in die Kgalagadio­orgrenspar­k. Van boskampe met basies geen

Beste tyd van die jaar? Die somer in die Kalahari en Namibië kan erg warm en ongemaklik word. Die winter is die beste tyd vir wildkyk in die Kgalagadi, maar die park is ook dan op sy besigste. Herfs of lente sal die beste werk.

Hoe lyk die pad? Die teerpad tot by die hek van die Kgalagadi is in ’n goeie toestand. Die grondpad binne die park word egter gou sinkplaat gery weens die verkeer. Anderkant die grens in Namibië is die grondpaaie onverbeter­lik.

Waarmee het julle gery? Volkswagen Amarok

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa