ArticleTOERUSTING
SNY, SAAG, STEEK, KAP... HIER’S 18 LEMME VIR ELKE TAAK
or
Weg! Ry & Sleep magazine is available to read online with PressReader. Download the current issue to read later or browse back issues of Weg! Ry & Sleep in the archive.
SNY, SAAG, STEEK, KAP... HIER’S 18 LEMME VIR ELKE TAAK
Ek is seker ek is nie die enigste een wat hierdie gevoel al ervaar het nie: Jy kom by jou staanplek aan en sê vir jouself, sommer hardop, dat jy hierdie naweek net één doel voor oë het: Om te rus. Jy neem jou voor om vir die volgende twee dae...
Só lyk ’n grondpad êrens tussen Struisbaai en Elim nadat die hemel se sluise behoorlik oopgegaan het. Die water het kniediep gelê en die pad het in ’n perfekte spieël verander. Ek het dadelik besef hierdie toneel – met die berge en blou lug...
Na aanleiding van die artikel in die vorige uitgawe “Deur die dak!” oor die koste van kamp lug ek graag my mening. Naas die afgelope 16 jaar, soos in die artikel, sal ek graag ’n kostevergelyking voor en ná die Covid-19-pandemie wil sien....
wen ’n Zartek Za-855flitslig ter waarde van R2 479. Die Zartek ZA-855, gebou vir nagavonture, lewer ’n verstommende 12 000 lumens met verstelbare lig wat 200 m dek. Die robuuste aluminiumstruktuur is skokbestand en Ip54-reënbestand,...
Daar is altyd verrassings wanneer ons Kgalagadi toe kom om nog ’n hoofstuk vol goeie herinneringe te skryf. Ons kamp onder ’n boom in Mata Mata waarin ’n paar boomrotte nesgemaak het vir hulle nagrus. Toe ons ná drie dae afslaan en...
Elke model in die Stealth-reeks dra sy eie karakter, maar handhaaf dieselfde kompromielose standaard. Die Kudu staan as die vlagskip, kragtig, ruim en ideaal vir verlengde, afgeleë avonture. Die Klipspringer, ligvoetig en...
Die ware toets van enige veldkaravaan lê nie in die vertoonlokaal nie, maar in die reis self. Onlangs het die Stealth-trio die uitdagende roete van Johannesburg na Kaapstad via Tankwa aangepak, ’n pad bekend vir sy strawwe toestande,...
Ons was onlangs op pad na Namibië. Ons ry Springbok eers teen 17:00 binne met genoeg kilometers vir een dag agter die blad. Ons soek plek om die nag te kamp, maar die een plek lyk of dit nie meer oop is vir die publiek nie – ons sien net ’n...