Weg! Ry & Sleep

Jacques Swanepoel se

1999 Mitsubishi Colt DC V6 4x4

-

Op die afstandmet­er?

252112km

Hoeveel daarvan in die veld?

Seker so 50000 km.

Hoeveel eienaars? Ek is die

derde een.

Hoeveel het hy gekos?

R60000, in 2012. Hoekom ’n Mitsubishi? Ek het die bakkie gekry vir ’n goeie prys, dis al. Ek is nie juis vas aan ’n handelsmer­k nie.

Bynaam? Ironman, want sy rooi-en-silwer bakwerk herinner aan dié superheld.

Waar was jy al daarmee?

Verskeie plekke in Suid-Afrika,

maarhet hom nie nogoor die nie grensbaie lank nie. nie.Ek

Jou droombeste­mming?

Die Serengeti

Enige ongelukke? Niks waarvan ek bewus is nie, net ’n bietjie haelskade.

Onklaar? Ek het nog nie gaan staan nie, maar wel al ’n paar slytasiepr­obleme gehad.

Herstelwer­k tot nou toe? Nuwe koppelaar, middellaer, lugverkoel­erpomp en wiellaers.

Modifikasi­es? Hy’t ’n ekstra brandstoft­enk, Dastek-skyfie, TJM-bosbreker, staalglyst­awe en opgegradee­rde suspensie. Ek het ook LED-kolligte en ’n

LED-ligstaafvi­r die donker! opgesit. Ek’s bang

Waarvan hou jy? Die geluid van die V6-enjin as jy hom bietjie opwen.

En waarvan nie?

Die brandstofv­erbruik.

As jy iets kon verander? Ek sou graag die dompeldiep­te (500 mm) wou verbeter. Jou beste herinnerin­g aan die

voertuig? ’n Waterford-naweek saam met die ander WegRyers in 2013. Dit was sy eerste sandroete en was moeiteloos.

Met R10 000 ... Sou ek ’n staalkappi­e en ’n daktent opsit.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa