Weg! Ry & Sleep

BAHATI SIEN ONS WEER

- JIM GOSS-ROSS Umkomaas

Baie dankie vir die artikel oor Bahati in Weg Ry & Sleep se Augustus-uitgawe. Ons het in September agt dae hier gekamp en dit was net so goed soos julle beskryf het. As ouer kampeerder­s het ons die private badkamerge­riewe baie geniet. Ons het Bahati as basis gebruik van waar ons

reservate in die omgewing – soos Mkuze en Hluhluwe-Imfolozi – besoek het.

Die rondry en stap op Bahati was net so ’n plesier, want hier is ’n hele verskeiden­heid diere om te sien. Ons het dit geniet om veilig deur Bahati te loop, want hier is nie olifante, renosters of roofdiere nie.

Ons sal beslis binnekort weer terugkom.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa