Weg! Ry & Sleep

Hoe ry hy?

-

Meganies gesproke is hier niks nuuts nie. Alle Dakar-modelle behou die 4.0 V6-petrol- en 2.8 GD-6-dieselenji­n, albei met ’n sesspoedha­ndratkas. Onder die nuwe bakverf en plakkers is die Hilux Dakar identies aan ’n Hilux Raider wat jy einde verlede jaar kon koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa