Weg! Ry & Sleep

Slotsom

-

Toyota sê slegs 6 000 Dakar-weergawes gaan te koop wees, en 5 000 hiervan sal dubbelkaju­iten die res Xtra Cab-modelle wees. Die meeste modelle sal ook ’n handratkas kry, glo omdat dit beter pas by die gees van die Dakar-tydren. Dit klink na gesonde logika, maar ’n siniese ou gaan wonder of dit nie maar ’n manier is om van die ooraanbod handratkas­te in Toyota se pakhuis onslae te raak omdat die mense deesdae outomaties verkies nie.

Hoe ook al, die nuwe neus lyk bakgat en Toyota het weer eens bewys dat hy die werk verstaan as dit kom by die bou van bakkies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa