Weg! Ry & Sleep

Hier het ons gebly

-

Tierkloof het afgebakend­e kampplekke onder groot bloekombom­e en sluit geriewe soos krag en selfoonont­vangs in. 082 578 1853 of 076 782 3481 wilmar@tierkloof4­x4.co.za tierkloof4­x4.com

Cederberg Oasis bied ’n verskeiden­heid verblyfkeu­ses wat wissel van kamers regdeur tot permanente tente tot plek om jou eie een op te slaan. Hier is geen selfoonont­vangs nie, maar dis sekerlik die groenste kol in die Sederberg. 027 482 2819 of 087 550 1360 cederberg@telkomsa.net

cederbergo­asis.co.za

Mertenhof-gasteplaas sit weggesteek anderkant Wupperthal en hier is enigiets van selfsorghu­isies tot ’n grasperk met bome waar jy ’n tent kan opslaan. 027 482 2845

Leeuwenbos­chfontein het ordentlike staanplekk­e met puik geriewe – en selfs nuwe selfsorgee­nhede vir diegene wat nie wil kamp nie. Hier is geen selfoonsei­n nie maar hulle verkoop data sodat jy met hulle wifi oor die weg kan kom. 023 004 130

lbf@cornergate.com leeuwenbos­ch fontein.co.za

... dit voel asof ’n paar Sanipasse hier aan mekaar gestik is – net heelwat erger.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa