11 NAGTE, 12 DAE (TENTVERBLYF)
DATUM 1-12 November 2018. PRYS R16 645 p.p. (BTW uitgesluit). Halfprys vir kinders o.10.
BHEJANE VERSKAF
Alle kamptariewe. Alle parktoegangsgeld. Alle geadverteerde aktiwiteite en etes wat hier genoem word. Al die tente, breekware en eetgerei. Koffie en tee terwyl ons bedags in die kamp is.
WAT JY MOET BRING OF BETAAL
Jou voertuig en brandstof. ’n Matras of kampbed, slaapsak en kussing. Opvoustoele. Drinkgoed en peuselkos. Reis- en mediese versekering (wat versekering vir ’n noodontruiming insluit). Grens- en padbelasting.