Weg! Ry & Sleep

Vis vir die lus

-

Hierdie resep is ’n ware randrekker, want jy’t nie so baie vis nodig daarvoor nie. Boonop kan jy die gereg maklik nog lyf gee en meer aartappel bysit.

Jy benodig

1 eetlepel olie 1 klein ui, fyngekap 2 naeltjies 1 wonderpepe­rkorrel (all spice) 1 lourierbla­ar ¼ teelepel grofgemaal­de swartpeper 1 aartappel, in klein blokkies gesny 100 g gerookte vis, gevlok 2 teelepels fyngekapte pietersiel­ie 1 rissie, fyngekap (opsioneel)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa