Weg! Ry & Sleep

Die tegniese goed

-

Lengte 5 330 mm

Breedte 1 855 mm

Hoogte 1 835 mm*

Binnehoogt­e 2 200 mm

Gewig 560 kg (sonder bakkie)

Brandstoft­enk 80 ℓ

Prys R234 000 Weg Ry & Sleep sê Die Bosluis 2 is bobaas vir ekspedisie­s, maar dis nie die beste ryding vir pendel nie. En as jy vir ’n week op een plek kamp, moet jy alles opvou en inpak elke keer as jy ’n draai wil gaan ry.

Weg Ry & Sleep het die Bosluis 2 by die vervaardig­er geleen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa