Weg! Ry & Sleep

Staan by

-

As jou kampstort nie sy eie sak het nie (of die sak is nie groot genoeg nie), gaan jy bly wees oor hierdie opvoubare 10 ℓ-emmer waarin jy ’n dompelpomp kan gooi. Draai die pyp een maal om die emmer se handvatsel as jy bang is dit val uit.

Prys R240 by Camp & Climb.

Weg Ry & Sleep sê As hy weggevou is, is die emmer slegs 5 cm hoog. Jy kan hom dus sommer onder ’n sitplek bêre.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa