Weg! Ry & Sleep

Put krag uit die son

-

As jy nes ’n Kapenaar met slegs 5 ℓ water kan skoonkom, kan jy byna vier storte uit hierdie sak kry. Nadat jy die sak in direkte sonlig neergelê het, moet jy omtrent drie uur wag dat die water warm bak – maar dit word ongelukkig slegs louwarm. Coghlans sê dit draai by 48 ºC. Daar is ’n plastiekpy­p binne die handvatsel wat help om die sak regop te hou. Jy kan ook die stroom beheer met ’n klep wat ses vloeiverst­ellings het.

Prys R200 by Cape Union Mart.

Weg Ry & Sleep sê Die verpakking­smateriaal waarsku dat jy die sak weens die chemikalie waarvan dit gemaak is, nie vir drinkwater moet gebruik nie. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa