Weg! Ry & Sleep

Australies­e spuitpyp

-

Die Oztrail-stort het ’n verstelbar­e stortkop wat jou in staat stel om die stroomster­kte te beheer – tot 4 ℓ per minuut. As jy die drasak (5 ℓ) as ’n waterbak gebruik, het jy 75 sekondes se storttyd danksy jou trokkie se 12 V-kragtoevoe­r. Die koord is 5 m lank, wat beteken jy hoef nie teenaan jou voertuig te stort nie.

Prys R300 by Camp & Climb.

Weg Ry & Sleep sê ’n Suigkop en ’n paar hake is ingesluit en jy kan hom amper enige plek ophang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa