Weg! Ry & Sleep

Geskenk uit die Ooste

-

2014 MAHINDRA SCORPIO ADVENTURE Daar is heelwat meer konvension­ele keuses wanneer ’n mens oor sleepvoert­uie gesels, maar hierdie Mahindra uit Indië het alles wat van Bela-Bela nodig het.

Ek het my vir dit tyd was om my ou te vervang. Ek het my

splinternu­ut gekoop toe vyf jaar met die Pathfinder gesleep, en hoewel daar nie regtig iets fout was met hom nie, het ek iets gekort met genoeg krag en gewig.

Ek het al wat ’n dubbelkaju­itbakkie is, oorweeg, maar die ding wat die van die res onderskei het, was die prys. Die skrik nie vir sleep nie, en wat sy werkverrig­ting betref, is daar geen klagtes van my kant af nie. Al wat effens pla, is dat ’n mens op lang ritte ’n bietjie ongemaklik in die sitplek raak. Afgesien daarvan is hy ’n betroubare werkesel en ek maak seker ek ry nie vinniger as

wanneer ek sleep nie. Ek is ook doodtevred­e met sy brandstofv­erbruik, want selfs met ’n swaar wa op die haak gebruik die Scorpio selde meer as

Sonder die Conqueror kry ek ’n goeie

My gunsteling­bestemming met my sleepkombi­nasie is die

Daar is nie heinings of elektrisit­eit nie en die staanplekk­e is groot en ver van mekaar. Jy en jou kampbure kan mekaar dus amper nie sien nie – en dít is my idee van hemel op aarde.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa